Laerskool Boerefort
© Laerskool Boerefort

Spogblad

Vier leerders het op 27 Mei 2023

deelgeneemaan die Cosmo Run

Ons spog graag met hulle pragtige tyevir die 5km wedloop: Maczandry Welgemoed - 00:28:20 Jolene Cronje - 00:28:25 Mechandry Welgemoed - 00:31:38 Cinty-Shay Malan - 00:33:04 Ons is trots op elkeen van julle - baie mooi!

Die o/13A Rugbyspan

is ligawenners en sal uitspeelop 13 Junie 2023 teen Laerskool Rayton te LaerskoolSimon Bekker.

Die o/13A Netbaldogters

is ligawenners! Hulle het al hulle wedstryde gewen.

Taylor Hattingh

is verkies tot die Zambezi o/13AIndoor Netbal span. Sy neem deel aan Gauteng Junior Super League vanaf 1 Julie tot 8 Oktober 2023. Taylor Hattingh het op 27 Augustus 2023 deelgeneem aan die Noorderkruin Kunstefees Dans Afdeling by Pro Arte Alphen Park. Haar Trio dansgroep behaal ‘n B (silver). Nie net maak sy ons trots op Kulturele gebied nie, maar so is Taylor ook verkies tot die O/13 AVS Noord Transvaal Wes Fast-5 Netbalspan. Hulle toernooi vind plaas vanaf 3-6 Oktober 2023.

Bokkieweek kampioene 2023

Hendre Taljaard is verkies tot die AVS o/13Noord Transvaal Wes span (span was Bokkieweek kampioene 2023) Luan Gertenbach is verkies tot die AVS Noord Transvaal Noord span Marnus Grobler is verkies tot die AVS NoordTransvaal Noord span Hierdie jong manne het tydens dieskoolvakansie deelgeneem aan dieBokkieweek te Kroonstad. Daar was altesaam 16 unies regoor die land en ongeveer 2 600 spelers het deelgeneem -hierdie is voorwaar 'n besondere prestasie!

Elana Booysen

het deelgeneem aan Allegretto Eisteddfod en haar prag-uitslae is as volg: Stilstaande poësie : A+ 85% Gedramatiseerde poësie : A+ 87% Redenaars : A+ 87% Formal Poetry : A++ 91% Sy dring deur na die Gala met Formal Poetry wat plaasvind gedurende Oktober 2023.

Jolene Cronje

was verkies tot die Hokkieweek AVS Noord-Transvaalspan. Dit is so lekker om te sien hoe jy uitblink op die sportveld, Jolene! Jy is voorwaar ‘n baie talentvolle envoorbeeldige sportdogter - baie geluk!

Mianique Strecker

het Gauteng Noordkleure verwerf in Gimnastiek.

Ian van der Walt

het deelgeneem an die Menthal Maths kompetisie wat aangebied was deur die Gautengse Departement van Onderwys. Hy het deurgedring na die tweede rondte en gaan die skool verteenwoordig by die Tshwane North Distrik kompetisie.

Numeracy Challenge

Die Graad 3 leerders het ook aan ‘n “Numeracy Challenge” deelgeneem. Ons eie slimkop, Tertiusde Wet, het deurgedring na die 2de rondte en sal die skool verteenwoordig by die Tshwane North Distrik-kompetisie.

Lezard Bester

het die Taekwando Gauteng Noord A-span gehaal. Hy gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat plaasvind gedurende 2024.

Quinette de Wet

het deelgeneem aan die Rising Stardans byeenkoms op 9 September. Haar groep behaal 79.2% asook ‘n ADPA Mini-Medal.

Jaen Mong

het 1ste plek behaal met sy Tap solo tydensdie World Dance Championships op 21 September.

Mianique Strecker

het deelgeneem aan die FlowMotion danskompetisie. Sy het ‘n ”Ultimate Gold” verower vir haar jazz solo asook ’n special award vir beste Junior Jazz performance. Vir die Akrobaat het haar groep ‘n "Showstopper" medalje gekry met ‘n punt van 96%.

Distriksbyeenkoms

Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distriksbyeenkoms. Van links na regs: Dandré van Rooyen, Khean Myburgh, Marnus Grobler, Mias Visser, Jolene Cronje, Matthys Herbst en Jannie Smit, Die byeenkoms het plaas gevind op Donderdag, 16 Februarie 2023. Ons atlete het uitstekend gevaar tydens gister se Distriksbyeenkoms: Dandré van Rooyen - 4de Gewigstoot Marnus Grobler - 2de plek 800m en 5de 1500m Jolene Cronje - 4de plek 200m Hekkies Matthys Herbst - 3de plek 150m Hekkies en 4de 75m Hekkies Jannie Smit - 2de plek met Spiesgooi Khean Myburgh - 4de plek Hoogspring Mias Visser (nie op foto) - 4de plek 200m Hekkies

Raven van der Merwe

het op 18 Februarie 2023 deelgeneem aan GTMA (Global Tradional Martial Arts). Hy behaal 'n 3de plek vir seuns ouderdom 9 tot 10 jaar. Die Boeries is baie trots op hierdie besondere prestasie - mooi so, Raven!

Super 4

Baie geluk aan Me Jenny Petzer en die o/13A Netbaldogters wat die Super4 gewen het! Hulle het gister Laerskool Hermanstad geklop met 'n telling van 19-3. Baie dankie aan oud-onnies (en afrigters) Me Chané Behrens en Me Carla Buchling vir julle ondersteuning gister. Ons o/13A Rugbyseuns is ook Super4 wenners! Baie geluk aan die seuns en hul afrigters, Mnr Frikkie Breedt en Mnr Lukas Keet. Die telling was 48-19.

Cosmo run

Cinty Shay Malan en Jolene Cronje het op 27 Mei 2023 deelgeneem aan die Cosmo run. Na afloop van die wedloop het hulle deelgeneem aan die "Amazing race" en gewen! Hulle het as 'n span deelgeneem saam met ons geliefde opvoedkundige sielkundige, Dr Emsie Führie.

Mamma Juliette Roos

Wie sê om lynregter te wees is 'n werk vir die manne? Mamma Juliette Roos, het gou ingespring toe daar hande gekort het tydens die wedstryd teen Laerskool Hermanstad. Sy het haarself puik van haar taak gekwyt. Weereens dankie vir jou bereidwilligheid - dit beteken baie vir die Boeries! #boeriemammasistops

Jonathan Pipes

het 13 Mei 2023 aan die SAJKA karate Noordwes Provinsialekampioenskappe te Vryburg deelgeneem en het 'n brons medalje verower vir kata en gaan deelneem aan die SA JKA karate Nasionalekampioenskappe 28 Julie 2023 te Ellispark,Johannesburg. Ons is baie trots op hom!

Christiaan Liebenberg

het die afgelopenaweek aan die JKS Nationals deelgeneem. Hy het die volgende medaljes verwerf: Bronse vir Kumite (fighting); Silwer vir Koten Kata

Charné Raubenheimer

eindig 18de tydens die finalevan die Gauteng Skaak "School games". Hierdie is voorwaar 'n prag prestasie aangesien daar 109 deelnamers was! Knap gedaan, Charné.

Mochzelle Ehlers

is verkies tot die Gauteng Noord Dogters o/13A Ringbalspan. Sy saldeelneem aandie Ringbal Kampioenskappevanaf 3 tot 8 Julie 2023.

Mikayla Byleveld

het op Saterdag, 3 Junie 2023,deelgeneem aan Dansique Rhythmicaldanskompetisie wat aangebied was deur Living Through Dance Association. Haar uitslae was as volg: Akrobaat solo: (75,5%) - 2de plek Akrobaat groep Egypt (85,5%) - 1ste plek Haar akrotbaatgroep ontvang ook die "JudgesChoice" toekenning vir beste algehele groep. Pragtig Mikayla! Jy is voorwaar 'n ster op dieverhoog en ons wens jou 'n pragtige envoorspoedige jaar toe met jou danse tydens 2023!